Passion versus Reality…

Passion versus Reality in the world today…

Before a young girl decides to enter the fashion world as a model, she needs to investigate and understand the sad realities of being a successful model. Very little aspiring models will get the big break with the financial security they seek.

I would urge parents to assist their daughters in investigating all the relevant options before making a final decision. There is also reason for concern due to a considerable amount of available drugs in the fashion industry. Being a highly competitive industry, dishonesty and greed can play a destructive role and very view will walk away unharmed.

That being said, I personally would not encourage any young girl to pursue a career in modelling. I am not against modelling purse, but I do have a strong opinion regarding modelling for explicit magazines.

I do believe that each and every woman should be well looked after, dressed for success and have the self-confidence that will accentuate her inner beauty. God created all women unique, beautiful and with many different talents and interests.

The sooner we can grasp that, the happier and more fulfilled our daily lives would be. It is time we stopped comparing ourselves with the model on the catwalk and the beautiful ladies in the magazine. We need to stop comparing our children to other children as they will never be like each other – that is how uniquely God created each and every one of us!

Sadly few of us know about the struggles and despair surrounding some of these models. Please note – I said some of them. Many of them spend hours in a gym whilst drugs and slimming tablets assist others with weight loss, resulting into bigger and more serious health and emotional problems.

Women need to embrace their God given beauty and talents. Mothers need to stand by their daughters and make them see themselves through the eyes of Jesus. There is no such thing as an ugly woman! There is however women neglecting themself to such a point that they do not have the confidence or emotional strength to turn the process around. This neglect does not just happen overnight but is the result of trauma, abuse, drugs or the biggest of them all – making the wrong choices.

This loss in self-confidence and self-respect can be turned around with the knowledge and understanding of the world we live in. There is nothing wrong with wanting to look beautiful, dress up and buying those dangerously high heeled shoes. What is important is that we buy outfits that will accentuate our beauty as a lady, boost our self-confidence and self-esteem.

We need to acknowledge our own short comings and focus on our attributes. Then we need to coach our daughters and help them to do the same.   

Although many young girls are attending modelling classes, parents do not always want them to pursue a modelling career but would like them to learn to walk and sit with style. In the past few months I have learned that there is indeed a need for finishing schools in our community. Not only will this benefit our young ladies but also the mature woman. For the same reason you go to a hairdresser to do your hair or go to a nail bar for a manicure you can enrol for short courses or seminars for tips on clothing, make-up, dress codes etc.

In a previous article, I also touched on the importance of photo shoots as prove that all of us can look as stunning as the models in our magazines, by accentuating our own God given beauty. Not only can this be a fun experience but it will change the way you look and judge yourself and others. I honestly get excited when I have done a photo shoot, seeing the beauty and knowing that they are going to love the results!

Although I have reserved feelings regarding ramp modelling, especially overseas, I do believe ramp work is a great tool to build confidence. I also believe that entering a beauty pageant with the right attitude, could help build a strong character. When we respect ourselves we will not have a problem respecting the next person or contestant. Getting involved into “cat fights” is not only demoralizing but also confirms the lack of self-respect, self-confidence and overall femininity.

Another way to portray a low self-esteem is with your body language.  Although you might not be aware of the message you are sending, body language is the easiest communication method in our life. We know there is a mood on the way by only one look at our children!

I have always told my students that it is not important WHAT you wear but HOW you wear it! It is not WHAT you say but HOW you say it! A real lady will be able to wear a potato bag and still look and be stylish because her posture, self-confidence, beauty, inner beauty and personality, will carry her where she needs to be!Image

Advertisements

Pêrels…

Die begin van die mooiste pêrel …

 is volgens baie wetenskaplikes, ‘n sandkorrel, ‘n deeltjie klei, modder of stofgedeelte wat in ‘n weekdier beland deurdat die

skulp van die weekdier beskadig is. In die weekdier se magteloosheid om die irritasie te kan weerstaan, is sy enigste

verdediging om sy pyn te ombou in ‘n volmaakte pêrel.

 “Unable to resist, it exercises the powers given to it by it’s Creator and converts the pain into perfection, the grief into glory”.

 Die weekdier se pyn is simbolies van ons lewens deur dat irritasie,beproewing en hartseer ombou kan word in positiewe eienskappe en karaktertrekke suiwer soos goud. Deur die hartseer en vreugde van groot word word ons karakter en persoonlikheid gebou

 ‘n Pêrel beskadig makliker as ander juwele, maar die regte behandeling sal voorkom dat dit seerkry. Indien dit wel beskadig is dit in baie gevalle moontlik om dit weer ten volle te herstel. So ook is ons as mens. Ons kry emosionele skade maar met die regte hulp, God se hulp kan ons volkome herstel.

 Pêrels wat te lank aan direkte sonlig blootgestel word beskadig, die sonlig beskadig egter slegs die buitekant van die pêrel nie die pêrel self nie. Wanneer ons fouteer of faal kan ons selfbeeld maklik n knou kry. Die skade sal egter oppervlakkig wees indien jou lewe op God se Woord gebou is.

 Dit is nie goed om pêrels weg te sluit nie. Sodra pêrels weggehou word van lig, sal hul organiese samestelling uitdroog. So ook kan ons onsself nie wegsluit van die wêreld daar buite nie. Ons moet genoeg vertroue in God hê om te weet dat wat ookal gebeur Hy sal ons beskerm.

Galasiërs 5 : 22

“Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing.

 Ons Selfbeeld

1 Korintiers 15:9 en 10

“Ek is immers die geringste… maar deur die genade van God is ek wat ek is.”

 Elkeen van ons het ‘n selfbeeld – dit is hoe ons onsself sien. Maar nog belangriker is om te weet hoe God ons sien – God het ons baie lief net soos ons is, ons is vir Hom baie kosbaar – Hy het ons gemaak – ons gevorm, Hy weet alles van ons en Hy gee in Sy Woord aan ons die belofte dat Hy ons nooit sal laat gaan nie. God skenk aan ons lewe met ‘n doel, en dit is ons plig om volgens daardie doel te lewe. God wil hê dat ons ons lewe moet geniet – Hy wil hê dat ons suksesvol moet wees.

Lukas 12:7

“Maar selfs die hare van julle hoof is almal getel. Wees dan nie bevrees nie; julle is meer werd as baie mossies.”

 Die beeld wat ons van onsself het, kan ‘n baie groot invloed op ons lewens hê. Ons selfbeeld dra by tot ons sukses of mislukkings en beinvloed ons verhouding met God en met ons medemens. Daar is nie boeke wat ons kan leer hoe ons selfbeeld moet lyk nie. Ons selfbeeld word gevorm deur gebeurtenisse in ons lewens en daarom is dit so belangrik dat ons vroeg reeds leer om die positiewe in elke situasie te soek.

Spreuke 19:20

“Luister na raad, aanvaar wat jou geleer word,

 sodat jy uiteindelik wysheid kan hê.”

Wanneer ons in die middel van moeilike situasies staan, is dit nie altyd maklik om enige positiewe daarin te sien nie – maar God kan. Ons moet leer om terug te staan en te vra:

–       wat is God se plan vir my met hierdie situasie?

–       hoe verwag Hy van my om dit te hanteer en

–       wat wil Hy my hierdeur leer?

Soos ons ons verhouding met God verdiep sal ons ons eie identiteit ontdek, Ons sal weet wat Hy van ons verwag, wat Hy vir ons wil leer en ons sal onsself begin sien soos God ons sien. Dit is belangrik dat ons moet leer om onsself te sien soos God ons sien en nie soos mense ons sien nie.

Ons siening oor onsself is dikwels skeef en onrealisties. Ons is negatief, onderskat en verkleineer onsself. ‘n Ander gevaar is wanneer ons onsself oorskat  – ons moet ‘n gesonde balans handhaaf. Elkeen van ons weet waarin ons goed en minder goed is. Nie almal van ons is goed in sport nie maar ons kan weer pragtig teken, verf, dans of sing!

Dit is belangrik om ‘n realistiese balans te kry tussen wat ons kan en nie kan doen nie. God het met ‘n doel aan elkeen van ons verskillende talente of gawes gegee en dit is belangrik om uit te vind wat jou talente is en daarop voort te bou. Ons moet besef watter talente ontwikkeling nodig het en nie skroom om hulle na te streef nie. Ons moet trots wees op die talente wat ons ontvang het en nie hunker na die talente wat nie vir ons gegee is nie.  Wanneer ons negatiewe gedagtes oor onsself begin koester, sal ons ook negatief oor onsself begin voel. Niemand se oorwinnings kom vanself nie, dit vereis toegewyde, harde werk asook God se hulp.

Ons is geneig om ander mense te gebruik as ‘n spieël oor hoe ons ons self sien en dit kan baie misleidend wees. Indien hulle sê ons kan nie landloop hardloop nie, dan glo ons ons kan dit nie doen nie, selfs nog voordat ons probeer het. Wanneer hulle sê ons is oorgewig dan wil ons dadelik op ‘n dieet gaan. Ons moet waak daar teen dat die aanmerkings van die mense daar buite, ons selfbeeld afbreek.  Ons moenie toelaat dat die “wêreld” se kritiek en aanmerkings ons selfbeeld skend nie! Ons moenie toelaat dat leuens ons potensiaal kelder nie.

Psalm 51:8

“Maar U verwag opregtheid diep in ‘n mens se hart; laat ek dan

 diep in my binneste weet hoe U wil dat ek moet lewe.”

Geen twee mense se innerlike is dieselfde nie – die een is van nature onsensitief en hardkoppig terwyl ‘n ander weer baie sensitief en gevoelig is. Die een groep sal hulle skouers op haal en hulle nie aan kritiek steur nie terwyl die ander weer vir dae lank oor ‘n aanmerking sal top. Ons het nodig om kritiek positief te verwerk, sonder om dit net te ignoreer en sonder om daaroor te top en oorsensitief te wees.

Ons kan luister na kritiek en dan besluit of die kritiek daarop gemik is om ons op te bou of af te breek. Kritiek kan positief wees en ons iets leer maar kritiek kan ook negatief wees en om daaroor te top, kan ons selfbeeld laat skade ly. Ons moet leer om nie oorhaastig op kritiek te reageer nie maar dit te ondersoek, die beste daaruit te neem en te gebruik. Laat egter die negatiewe kritiek wat niks vir ons kan beteken nie agter. Ons moet begin om die probleme in ons lewe te identifiseer, leer om hulle te konfronteer en uit te sorteer sodat hulle nie in ons pad na die sukses sal staan wat God vir ons beplan nie.

Kritiek wat ons van ons ouers ontvang is positiewe kritiek. Ons ouers se kritiek spruit uit hulle liefde vir ons en hulle wil ons help met dit wat hulle uit ondervinding geleer het. Dit is in ons ouerhuis waar ons begin leer hoe om kritiek positief en met liefde te aanvaar en te hanteer. Kritiek maak soms seer maar dit is die riglyne waarmee ons onsself kan verbeter en deur teregwysings te ignoreer kan ons onsself net benadeel. Ons sal ook van tyd tot tyd gekritiseer word omdat ons volgens God se wil lewe – wees bly want dit is ‘n kompliment al besef die betrokke persone dit nie.

Ons moet ook nie teen die waarheid stry wanneer ons te trots is om te erken, wanneer ons ‘n fout gemaak het nie. Dit is nie ‘n skande om foute te maak nie – dit is hoe ons leer.

Ons ouers is daar om ons te leer dat daar grense in ons lewens is. Hulle het gesag van God ontvang, om ons met liefde te leer en te vermaan wanneer ons riglyne oortree. Die ondersteuning en liefde van ons ouers, bou ons selfvertroue en ons selfbeeld sodat ons ons ideale doelgerig  kan verwesenlik. Ons ouers wil soos God, net die beste vir ons hê, hulle gun ons nie onnodige mislukkings, teleurstellings en hartseer nie.

Spreuke 10:17

“Wie hom laat leer, ken die pad na die lewe;

wie teregwysing verwerp, dwaal van die pad af.”

Dit is onnodig dat ons eers moet, “groot word” en ons koppe stamp, voordat ons tot die besef kom dat ons niemand, naas God, so kan vertrou met ons probleme, hartseer, liefde, teleurstellings en vreugdes, soos juis ons ouers nie! Ons is altyd opsoek na daardie beste vriend of vriendin – ons het nie nodig om hulle te soek nie, hulle is daar, hulle wag dat ons hulle hande met vertroue moet neem. God het hulle vir ons gegee om ons te help, te leer, saam met ons te lag en saam met ons te huil. Ons ouers is ons “veilige hawe” waar ons kan rus en nuwe moed kan skep.

Indien ouerleiding en ouerliefde nie nodig was nie, sou God ons almal as grootmense geskape het. Ons het ons ouers se leiding en liefde baie nodig en hulle is altyd bereid om te luister, te troos, opregte raad, en tonne onvoorwaardelike liefde te gee. Ons ouers se liefde en raad is baie kosbaar want dit kom uit hulle harte uit. Al het ons gegly en geval – hulle sal NOOIT hulle “hawe” vir ons sluit nie.

 Psalm 32 : 8

“Ek wil ons onderrig en ons leer aangaande die weg wat ons moet gaan;

 Ek wil raad gee; My oog sal op ons wees.”

 

Tot volgende keer………………….

Just for you…

Hello world!

Welcome to WordPress.com. After you read this, you should delete and write your own post, with a new title above. Or hit Add New on the left (of the admin dashboard) to start a fresh post.

Here are some suggestions for your first post.

  1. You can find new ideas for what to blog about by reading the Daily Post.
  2. Add PressThis to your browser. It creates a new blog post for you about any interesting  page you read on the web.
  3. Make some changes to this page, and then hit preview on the right. You can always preview any post or edit it before you share it to the world.